Pongola Classifieds

Op hierdie blad kan jy van alles wat in jou pad staan ontslae ra...ak. Jy kan jou besigheid ; stokpertjie of enigeiets adverteer. So bietjie humor het niemand doodgemaak nie. Hou net die Humor skoon asb. want hier is kinders betrokke. As jy iets het om te skenk praat, iemand sal weet hoe en waar. Maak die blad jou eie en hou alles net binne die wet. Maak asb ook seker dat jy ten volle gemagtig is om te adverteer want dit doen jy op eie risiko. Klagtes oor produkte en of jy gemagtig is of nie, sal beide persone af gehaal word met hul produk.Alles het n prys en n plek en hier sal ons n baas kry. Geniet die blad en ons soek asb geen gevegte nie.