Blanke Besighede en Verteenwoordigers Bemarking en Ondersteunings Groep

Hierdie groep word gestig vir alle blanke christen sakemane/vrou...e verteenwoordigers klein ondernemings een mans ondernemings landwyd sodat ons die koop krag kan behou en mekaar ondersteun in elke dorp en stad. Klagtes weens uitbuitery van lede moet gerapporteer word op die blad.Een advertensie per dag per persoon of diens word toegelaat. Winskopies welkom of dienste gelewer. Geen bedelary word toegelaat nie, maar jy mag aanvra vir "n produk of diens.