Bloemfontein Advertensies

alle advertensies welkom behalwe die volgende :
dieete, lenings........
jammer dis die reels. Lede sal 'geblock' word as die reëls nie nagekom word nie. Hierdie is nie 'n bedel blad of werksoek blad nie.
admin aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade wat gelei is deur enige iets wat verkoop word of aangekoop word nie.
As jy 'n advertensie plaas maak seker van die volgende:
JOU TELEFOON NOMMER
DUIDELIKE BESKRYWING
DIE DORP WAAR JY IS
'N FOTO (VERKIESLIK)