Natuur foto's (Namibia)

DIE REELS VAN NATUUR FOTO`S NAMIBIA.
1.Namens Sarel Swart Eerstens:Die fotos wat hier geplaas word deur 'n spesifieke lid/fotograaf...is uniek en spesiaal...ons vra dat lede sal dink voordat hul net 'n foto of share of download het sy op hulle blad of ander blaaie...tensy jy toestemming vra...MET erkenning aan die lid/fotograaf se werk...tweedens ook as daar enige skilder op die blad is moet daar eers toestimming gevra word en nie net aangeneem word jy mag maar die foto skilder nie nie alle lede laat dit toe nie.
2. Ons ADMIN sal geen hetsy of politieke sienings/ras of klas aantuigings/godsdiens verskille of enige belediging toelaat op ons blad nie. Ons ADMIN GAAN DIE PERSOON DADELIK VAN ONS BLAD VERWYDER WAT HOM/HAAR SKULDIG MAAK DAARAAN ...dankie ...kom laat dit vir ons NET gaan oor die natuur wat 'n Meestershand geskep het en dit in ons eie SONland
3. Ons as Admin vra vir almal om GEEN ADVERTENSIES op die blad van Natuur fotos (Namibia) te plaas nie ons gaan ALLE ADVERTENSIES DELETE en ons gaan ook die PERSOON afhaal van die blad wat dit opsit ,,
4. Jammer alle Lede ons laat geen Fotos van Spinnekoppe op die blad toe nie , ons Admin gaan hulle afhaal (DELETE) daar is lede wat nie van hulle hou nie .
5.As daar enige probleme op die Blad ondervind word kan die lede die Admin van die Blad kontak deur vir ons n inbox boodskap te stuur ,en ons as Admin sal aandag daaraan gee . Geniet verder die Blad saam met ons en plaas gerus julle fotos .. Groete van Die Admin Span...