Namibia ons land en sy mense.....

,,,,,REELS,,,,,Almal is welkom om lid van die groep te wees...dis 'n lekker gesels en fotogroep...asb. Die groep gaan nie net oor Namibie' en sy mense nie,daar is mense van heinde en ver wat ook deelneem en dit geniet. GEEN vuiltaal,rasistiese aanmerkings,porno, advertensies,politiek asook geloofsoortuiginge nie...ons wil sommer lekker gesels en fotos deel met almal...As enige iets geplaas of gese' word wat daar nie moet wees nie....sal dit verwyder word deur ( ADMIN:- Lucia Wepener , Gudrun Eder , Johan Beyers en Chris van Wyk ).......Gestig deur Lucia Wepener op 6 Augustus 2014