Kom deel daagliks jou tema-foto. Elke dag het 'n spesifieke tema, en elke maand word nuwe temas opgelaai.
Basiese reëls:
Almal is welkom.
Opinies op foto's is welkom, maar hou dit respekvol.
Een foto per dag, per persoon.
Hou dit smaakvol.
Slegs oorspronklike fotos. Geen Google gestoorde foto's nie.