VGK CITRUSDAL

VGK CITRUSDAL is warm 'n plattelandse gemeente met ń borrellende spiritualiteit. Hier word God op 'n besondere wyse gedien. Ons poog om n baken van hoop in ons kontrei te wees, waar almal tuis kan voel. Kom besoek ons gerus. Almal is welkom. Ons begin sondag oggend om 9:30 te praise and worship.